Aksie
Wat moet nou gebeur?

Die kreatiwiteit waarmee gemeentes en leraars ratte verwissel het en op die werklikheid en die nood begin reageer het, is verstommend. Die stories is in hierdie gereedskapskis en ons kan begin om die blokkieskombers van getuienisse en ervarings – wat werk en wat nie werk nie – met mekaar te begin deel.
-
Hoe gemaak as ‘n ramp ons tref:
- Spirale van Hoop, Strategieë vir Gemeentes se Betrokkenheid in Rampsituasies. Alhoewel hierdie opgestel is tydens die Knysna-brande is die inhoud ook toepaslik op die huidige Covid-19 krisis. (Diaconia NG Wes-Kaap)
-
Hoe begin ek ’n ekumeniese netwerk in my gemeenskap:
-
Publieke getuienis
- Hoe begin ek ’n gesprek met die staatsinstellings en leiers in my gemeenskap?
- Binnekort beskikbaar
- Hoe begin ek ’n gesprek met die staatsinstellings en leiers in my gemeenskap?
-
Voedingskemas/kosvoorsiening/kospakkies:
-
Praktiese raad vir gemeentes:
- Wat is die voorsorgmaatreëls wat ’n gemeente moet tref as daar kospakkies gepak sou word op die kerkterrein? Hier geld dieselfde regulasies wat ook vir werkplekke geld. Die inligting en regulasies is te kry by:
- ‘n Voorbeeld van ‘n verbintenis vorm wat deur werkers ingevul kan word dat hulle hulle verbind tot die “Covid-19 precautionary measures”.
- Algemene praktiese wenke vir gemeentes: Dr. Nico Mostert is in gesprek met ds. De la Harpe le Roux oor praktiese wenke vir gemeente
- Wat leer ons oor digitale besluitneming in die kerkverband?
- Wenke en stories van hoop uit:
- Klein plattelandse gemeentes - sonder ’n leraar
- Binnekort beskikbaar
- Klein plattelandse gemeentes - met ‘n leraar
- Binnekort beskikbaar
- Groot plattelandse gemeentes
- Binnekort beskikbaar
- Voorstedelike stadsgemeentes
- Van kospakkies tot gekookte etes - NG Hugenoot se verhaal
- Makrogemeentes
- Binnekort beskikbaar
- Middestadbedienings
- Torings van Hoop se verhaal
- Klein plattelandse gemeentes - sonder ’n leraar
-
Praktiese raad vir leraars