opleidings moontlikheid
'n Gemeenteleraar | Voltyds- of deeltyds | Vlak 4
Beskrywing van kursusse:
Wie bied kursusse aan?
Wat het jy nodig om kursusse te doen?
Waar word kursusse gedoen? ens.
'n Gemeenteleraar | Voltyds- of deeltyds | Vlak 4
Erkenning van voorafleer, BDiv- en M-graad, Nagraadse Diploma en Colloqium doctum
Akademiese Opleiding
Fakuliteit Teologie en Religie
Kerklike Vorming
Gereformeerde spiritualiteit
Die ontwikkeling van 'n gesonde geestelike lewe met God,
in Woord, gebed en geloofsgewoontes.
Kerklike bedieningspraktyk
Die bloodstelling aan en inoefening van vaardighede in alle fasette van gemeentewerk.
Teologiese identiteit
Die Vestiging van 'n eietydse gereformeerde geloofsoortuiging, in ooreenstemming met die belydenis, tradisie en verhaal van die NG Kerk-familie.
Persoonlikheidsvorming en -vaardighede
Die begeleiding en groei wat nodig is om 'n gebalanseerde bedienaar van die Woord te wees.