Skip to content Skip to footer

Administrasie en Inligting | Departement Bestuurder

Tertius Botha

0
Koffies / per dag
0%
Diensbaarheid

1Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer dit is julle redelike godsdiens.
En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.

Romeine 12: 1-2