Gratis
📅 Saterdag, 15 Augustus 2026
📍 NG Gemeente Pellissier, Bloemfontein
⏰ 08:30 – 15:00
🎯 Tema: Deel die goeie nuus!
Geniet ‘n dag gevul met inspirerende boodskappe, praktiese toerusting en betekenisvolle gesprekke.
🎤 Hoofsprekers:
* Tom Smith – Leef die Evangelie
* Retief Booysen – Pioniersbediening
* Daniel Andrew – Evangelie sonder Grense
🤝 Kies ook uit praktiese wegbreeksessies:
* Dissipels maak dissipels
* As die evangelie hande en voete kry
* Die golfbewegings van evangelisasie
☕ Besoek uitstallers, geniet fellowship met mede-gelowiges en sluit die dag af met ‘n paneelbespreking wat jou sal inspireer om die goeie nuus met nuwe moed te leef en te deel.
🍽️ Middagete word voorsien.
👉 Skryf vandag nog in en bespreek jou plek:
https://www.ngkerkvrystaat.co.za/sendingkonferensie-2026/
