BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//NG Kerk Vrystaat - ECPv6.17.3//NONSGML v1.0//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-ORIGINAL-URL:https://www.ngkerkvrystaat.co.za
X-WR-CALDESC:Events for NG Kerk Vrystaat
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-Robots-Tag:noindex
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
DTSTART:20240101T000000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20260811T190000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20260811T210000
DTSTAMP:20260629T100622Z
CREATED:20260629T100622Z
LAST-MODIFIED:20260629T100622Z
UID:10003076-1786474800-1786482000@www.ngkerkvrystaat.co.za
SUMMARY:Koine – Dis grieks vir my! | Prof Marius Nel
DESCRIPTION:Sluit hier aan:\nhttps://us02web.zoom.us/j/86306890174…\n\n\n Meeting ID: 863 0689 0174\n Wagkode: 259870\n\n\n\n 
URL:https://www.ngkerkvrystaat.co.za/gebeure/koine-dis-grieks-vir-my-prof-marius-nel/
LOCATION:Zoom\, South Africa
CATEGORIES:Didasko | VBO
ATTACH;FMTTYPE=image/png:https://www.ngkerkvrystaat.co.za/wp-content/uploads/2026/06/DIDASKO0811_Dis-Grieks-vir-my-Prof-Marius-Nel_Banner.png
ORGANIZER;CN="NG Kerk Vrystaat":MAILTO:skakel@ngkvs.co.za
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20260505T190000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20260505T210000
DTSTAMP:20260421T135431Z
CREATED:20260405T060053Z
LAST-MODIFIED:20260421T135431Z
UID:10003045-1778007600-1778014800@www.ngkerkvrystaat.co.za
SUMMARY:SESSIE 2 | KRONIESE KRONIEKE : Kopskuif vir pastors | Hospitaalbesoek van kroniese siek persone
DESCRIPTION:  \n  \n \nKopskuif vir pastors – hospitaalbesoek van kroniese siek persone \nNarratief-pastorale verdieping deur poëtiese analise \nIs die hospitaalbed van ’n kroniese siek persoon vir jou as pastor ’n plek van onsekerheid en selfs spanning? Voel die gang na die hospitaalkamer langer as wat dit werklik is? Worstel jy ook dikwels met vrae soos: Wat moet ek sê? Watter Skrifwoord moet ek bring? Hoe bid ’n mens hier reg? \nDaar is tye wanneer jy as pastor voel dat jy net nie kans sien nie. Wanneer jy seker weet dat jy nie weet wat die “regte” woorde gaan wees nie en soms bly die besoek onafgehandel. Dit is die werklikheid van pastorale spanning tydens die hospitaalbesoek en soveel te meer wanneer dit ŉ kroniese siek lidmaat is wat weereens gehospitaliseer word. \nLeraars en pastors is deeglik gevorm om die Woord te bedien en te verkondig. Tog kan die hospitaalruimte spanning skep omdat die verwagting om te spreek die vermoë om te luister oorheers. Die soeke na ’n teks kan die aanhoor van ’n verhaal verdring. \nHier is die ontdekking – elke hospitaalbed van ’n kroniese siek persoon dra reeds ’n teks: \n’n Lewensverhaal. ’n Pynverhaal. ’n Kroniese verhaal. \nLuister is nie pastorale passiwiteit nie. Luister is hermeneutiese betrokkenheid. Om ’n hospitaalverhaal werklik te hoor\, beteken om: die verhaal te ontgin (die onderliggende temas van verlies\, vrees\, hoop en geloof raak te hoor)\, daarby aan te sluit (nie met vinnige antwoorde nie\, maar met empatiese teenwoordigheid) en dit te benut sodat die pasiënt se eie verhaal die vertrekpunt van pastoraat word. \nWanneer die pastor saam met die siek persoon binne sy of haar verhaal beweeg\, ontstaan ’n ruimte van saamreis. Met die hospitaalverhaal wat ernstig geneem word\,\nword teenwoordigheid self die bediening. Hier kan die pastor se Teks by die kroniese siek persoon se teks inhaak. \nKroniese Kronieke ontsluit met Kliniese wit – hospitaalverhaal\, ’n narratief-pastorale verdieping van die hospitaalbesoek\, deur die analise van poësie in twee dele: \n  \nDeel 1: Die dinamika van die stem en die stoel in die hospitaalkamer  \n\nOntdekking\, erkenning en bevestiging van die kroniese siek persoon se stem – sy of haar hospitaalverhaal.\nOntdekking\, erkenning en bevestiging van die pastor se luistergesindheid en teenwoordigheid.\nDie hospitaalbed as plek van ontmoeting en saamreis waar die Woord luisterend en sprekend teenwoordig is.\n\n  \nDeel 2: ŉ Perspektief op ŉ hospitaalervaring deur ŉ kroniese siek persoon: Kliniese wit  \n\nDie dinamika van ’n hospitaalverhaal in poëtiese teks – analise en integrasie.\nMoontlike praktykwysigings vir ŉ verbeterde pastorale ervaring tydens die hospitaalbesoek aan kroniese siek persone.\n\nDie studiebron is die poëtiese bundel\, Lamentoso – Ervarings van pyn deur Swan en Van der Merwe (2025)\, waarin die stem van kroniese siekte poëties en reflektief verwoord word. Lamentoso skep ’n hermeneutiese ruimte vir pastors om \n\noor hul eie selfverstaan binne die konteks van die hospitaalbesoek te herbesin.\ndie beweging van teenwoordigheid en verkondiging te realiseer langs die hospitaalbed.\nen met groter pastorale bewoënheid hospitaalbesoeke aan kroniese siek persone te benader.\n\nPastors en leraars\, geestelike werkers\, pastorale beraders asook elke persoon wat by siekebesoek betrokke is\, sal hierdeur baat vind. Kroniese siek persone kan met vrug inskakel. \n  \nPraktiese besonderhede  \nTwee aanlyn sessies van 2 uur elk met ŉ refleksie aktiwiteit (10 VBO-punte) aangebied deur dr. Suzanne van der Merwe\, me. Matilda Swanepoel en dr. Theo Kleynhans met insluiting van:  \n\nDie digbundel Lamentoso – Ervarings van pyn (Swan & Van der Merwe\, 2025) in elektroniese formaat\n’n Gesprekshandleiding (elektronies)\n’n Begeleide refleksiewe aktiwiteit\nTerugvoer op die refleksie (persoonlik)\nElektroniese bywoningsertifikaat\n\n\nDatums:  24 Maart 2026 en 5 Mei 2026 \nTyd:  19:00 – 21:00 (aanlyn sessies) \nKoste:  R350 vir ’n elektroniese weergawe van Lamentoso \nKoste:  R450 vir ’n harde kopie van Lamentoso wat gekoerier word \nNAVRAE \nE-pos dr.suzannevdm@gmail.com of WhatsApp +27 (0)63 478 5988
URL:https://www.ngkerkvrystaat.co.za/gebeure/sessie-2-kroniese-kronieke-kopskuif-vir-pastors-hospitaalbesoek-van-kroniese-siek-persone/
LOCATION:Zoom\, South Africa
CATEGORIES:Didasko | VBO,VBO Forum
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://www.ngkerkvrystaat.co.za/wp-content/uploads/2026/04/DIDASKO_Kopskuif-vir-pastors_5-Mei-2026.jpg-1.jpeg
ORGANIZER;CN="NG Kerk Vrystaat":MAILTO:skakel@ngkvs.co.za
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20260303T190000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20260303T210000
DTSTAMP:20260206T112922Z
CREATED:20260206T112120Z
LAST-MODIFIED:20260206T112922Z
UID:10003030-1772564400-1772571600@www.ngkerkvrystaat.co.za
SUMMARY:Balans in die Bediening
DESCRIPTION:
URL:https://www.ngkerkvrystaat.co.za/gebeure/balans-in-die-bediening/
LOCATION:Zoom\, South Africa
CATEGORIES:Didasko | VBO,VBO Forum
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://www.ngkerkvrystaat.co.za/wp-content/uploads/2026/02/Balans-van-bediening-Gustav-Gous.jpeg
ORGANIZER;CN="NG Kerk Vrystaat":MAILTO:skakel@ngkvs.co.za
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20260224T090000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20260224T160000
DTSTAMP:20260213T105641Z
CREATED:20260206T112810Z
LAST-MODIFIED:20260213T105641Z
UID:10003031-1771923600-1771948800@www.ngkerkvrystaat.co.za
SUMMARY:Kom (her)ontdek die hart van die sakramentele erediens
DESCRIPTION:
URL:https://www.ngkerkvrystaat.co.za/gebeure/kom-herontdek-die-hart-van-die-sakramentele-erediens/
CATEGORIES:Didasko | VBO,VBO Forum
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://www.ngkerkvrystaat.co.za/wp-content/uploads/2026/02/DIDASKO2402_Kom-herontdek-die-hart-van-die-sakramentele-erediens-Dr-Dieter-de-Bruin.jpg
ORGANIZER;CN="NG Kerk Vrystaat":MAILTO:skakel@ngkvs.co.za
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20260217T190000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20260217T210000
DTSTAMP:20260216T135122Z
CREATED:20260216T134937Z
LAST-MODIFIED:20260216T135122Z
UID:10003033-1771354800-1771362000@www.ngkerkvrystaat.co.za
SUMMARY:Islam vandag – Wat Christene regtig moet weet
DESCRIPTION:
URL:https://www.ngkerkvrystaat.co.za/gebeure/86658/
LOCATION:Zoom\, South Africa
CATEGORIES:Didasko | VBO,VBO Forum
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://www.ngkerkvrystaat.co.za/wp-content/uploads/2026/02/WhatsApp-Image-2026-02-16-at-15.06.51.jpeg
ORGANIZER;CN="NG Kerk Vrystaat":MAILTO:skakel@ngkvs.co.za
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTART;VALUE=DATE:20260217
DTEND;VALUE=DATE:20260218
DTSTAMP:20260116T085117Z
CREATED:20260116T085117Z
LAST-MODIFIED:20260116T085117Z
UID:10003013-1771286400-1771372799@www.ngkerkvrystaat.co.za
SUMMARY:Ontwerpspan Sinode
DESCRIPTION:
URL:https://www.ngkerkvrystaat.co.za/gebeure/ontwerpspan-sinode/
LOCATION:NG Kerk | Vrystaat | Sinode\, Van Heerdenweg 20\, Bloemfontein\, Vrystaat\, 9301\, South Africa
CATEGORIES:Sinode Byeenkoms
ORGANIZER;CN="NG Kerk Vrystaat":MAILTO:skakel@ngkvs.co.za
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTART;VALUE=DATE:20260216
DTEND;VALUE=DATE:20260217
DTSTAMP:20260121T083126Z
CREATED:20260114T090018Z
LAST-MODIFIED:20260121T083126Z
UID:10003006-1771200000-1771286399@www.ngkerkvrystaat.co.za
SUMMARY:Praktiese Pastoraat vir Predikante in die Praktyk
DESCRIPTION:
URL:https://www.ngkerkvrystaat.co.za/gebeure/praktiese-pastoraat-vir-predikante-in-die-praktyk/
LOCATION:NG Kerk | Vrystaat | Sinode\, Van Heerdenweg 20\, Bloemfontein\, Vrystaat\, 9301\, South Africa
CATEGORIES:Bedieningsbegeleiding,Didasko | VBO
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://www.ngkerkvrystaat.co.za/wp-content/uploads/2026/01/Praktiese-Pastoraat-vir-Predikante-in-die-Praktyk-Updated-dr-Leon.jpeg
ORGANIZER;CN="NG Kerk Vrystaat":MAILTO:skakel@ngkvs.co.za
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20251206T093000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20251206T120000
DTSTAMP:20251124T121816Z
CREATED:20251124T120442Z
LAST-MODIFIED:20251124T121816Z
UID:10002813-1765013400-1765022400@www.ngkerkvrystaat.co.za
SUMMARY:Vrouebediening by NG Bloemheuwel
DESCRIPTION:
URL:https://www.ngkerkvrystaat.co.za/gebeure/vrouebediening-by-ng-bloemheuwel/
LOCATION:NG Kerk | Bloemheuwel
CATEGORIES:Vrouebediening
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://www.ngkerkvrystaat.co.za/wp-content/uploads/2025/11/Vir-FB.jpeg
ORGANIZER;CN="NG Kerk Vrystaat":MAILTO:skakel@ngkvs.co.za
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20251114T090000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20251114T100000
DTSTAMP:20251031T112347Z
CREATED:20251031T112347Z
LAST-MODIFIED:20251031T112347Z
UID:10002792-1763110800-1763114400@www.ngkerkvrystaat.co.za
SUMMARY:Kontak- en Inligtingsessie
DESCRIPTION:
URL:https://www.ngkerkvrystaat.co.za/gebeure/kontak-en-inligtingsessie/
LOCATION:NG Kerk | Bloemheuwel
ORGANIZER;CN="NG Kerk Vrystaat":MAILTO:skakel@ngkvs.co.za
END:VEVENT
BEGIN:VEVENT
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20251111T190000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20251111T210000
DTSTAMP:20251107T083335Z
CREATED:20251107T083249Z
LAST-MODIFIED:20251107T083335Z
UID:10002796-1762887600-1762894800@www.ngkerkvrystaat.co.za
SUMMARY:Sinvolle Produktiwiteit
DESCRIPTION:SINVOLLE PRODUKTIWITEIT
URL:https://www.ngkerkvrystaat.co.za/gebeure/sinvolle-produktiwiteit/
CATEGORIES:Dag Gebeurtenis | Gemeentes,VBO Forum
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://www.ngkerkvrystaat.co.za/wp-content/uploads/2025/11/SINVOLLE-PRODUKTIWITEIT.jpg
ORGANIZER;CN="NG Kerk Vrystaat":MAILTO:skakel@ngkvs.co.za
END:VEVENT
END:VCALENDAR