Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

’n Reis van geloof en samewerking: Ons besoek aan Mosambiek

Oorgeneem uit VrydagNuus Kaapkerk, 15 September 2023

Vanaf 29 Julie tot 4 Augustus was Nico Mostert (PSD: Vennote in Getuienis, NG Kerk Vrystaat) en Daniël de Wet (PSD: Afrika Ekumene, Getuienis-aksie, Wes-Kaapland) tesame met enkele van hul sinodale leiers op besoek aan ons susterskerke in Zambië, Malawi en Mosambiek. Hul ervaring van hul besoek aan ons susterskerk in Mosambiek, die IRM, het hul oë opnuut geopen vir die wonder van gemeenskap, toewyding en God se roeping in Afrika.

 | verskaf: Die toergroep voor die hoofingang van Hefsiba, die Instituut vir Christelike Hoër Onderwys