
Kerke-ontbyt in die Vrystaat | Solidariteit Helpende Hand
July 11 | 9:00 am - 11:00 am SAST

Beste kerkleiers en -verteenwoordigers
Ek hoop dit gaan baie goed met julle!
Namens Solidariteit Helpende Hand nooi ons julle hiermee hartlik uit na ons Kerke-ontbyt 2025. Alle besonderhede van die geleentheid is in die uitnodiging hierbo vervat.
Julle is ook welkom om hierdie uitnodiging aan ander relevante afgevaardigdes of belanghebbendes in julle kerk of gemeenskap aan te stuur. Ons sien daarna uit om julle te verwelkom hier in Bloemfontein op die 11de Julie.
Vriendelike groete
Marli Buys
Assistent Streeksorganiseerder: Vrystaat
Solidariteit Helpende Hand