Die Groot Kersfees Saamsing | Sand du Plessis Teater
Nov 28, | 7:00 pm - 9:00 pm SAST

π Hierdie Kersfees wag daar iets besonders op Bloemfontein! πΆ DuPreez Strauss, in samewerking met Pacofs en HL Music, nooi jou uit om deel te word van ππ’π ππ«π¨π¨π πππ«π¬ππππ¬ ππππ¦π¬π’π§π / ππ‘π ππ’π ππ‘π«π’π¬ππ¦ππ¬ ππ’π§π ππ₯π¨π§π ! β¨ Stel jou voor: honderde stemme wat saamklink en een groot, onvergeetlike koor vorm op die ikoniese verhoog van die Sand du Plessis-teater! Dit beloof om βn besonderse Kersfeesbelewenis te wees. Onder leiding vanβ¦
Plek: Sand du Plessis-teaterkompleks, Bloemfontein
