Skip to content Skip to footer
Loading Events

« All Events

Aswoensdag

Feb 14, 2024 All day

Ps 103: 1-4 | ‘n PSALM van Dawid. Loof die Here, o my siel, en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam! Loof die Here, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie! Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees, wat jou lewe verlos van die verderf, wat jou kroon met goedertierenheid en barmhartighede,

Tydens Aswoensdag het ons berou en doen skuldbelydenis. Dit is deel van ons hertoewyding aan God.

Tydperk: 22 Februarie 2023

Oorgeneem uit Visuele konsep voorstelling van kerkjaarkalender deur NGK Durbanville-Bergsig

116 | Maatskaplike NOODLYN