Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Op besoek aan ons geloofsfamilie in Kenia

Foto: V.l.n.r.: Prof. Nathan Chiroma (Pan Africa Christian University), dr Daniël de Wet (Ekumeniese Vennootskappe in Afrika, Kaapland), ds Hannes Theron (Programkoördineerder, NetACT), Prof. Margaret Muthwii (Visekanselier van PAC), dr Nico Mostert (Vennote in Getuienis, Vrystaat), dr Sas Conradie (Tearfund) en prof. Dan Kiambi (adjunk-visekanselier Akademiese Sake van PAC) “Ons is Kerk in Afrika en…

Read More

Vennote in Getuienis in samewerking met die Barnabasfund bied aan: Fokus op die vervolgde kerk

Vennote in Getuienis in samewerking met die Barnabasfund bied aan: Fokus op die vervolgde kerk Datum: Sondag 31 Oktober tot 7 November  Die onlangse gebeure in Afghanistan laat opnuut die vraag ontstaan oor wat gebeur met die kerk in lande waar godsdiensvryheid nie so vanselfsprekend is nie?  Die Taliban is nie bekend vir hulle aanvaarding van…

Read More

Islam in ons midde

Die afgelope week is daar in my “inbox” twee ontstellende e-posse. Een van kollega prof Sunday Agang uit die noorde van Nigerië en een van kollegas uit Mosambiek. Sunday vra voorbidding omdat die Boko Haram Christen-gemeenskappe teiken met ‘n eskalasie in geweld en plundering. In Mosambiek het die aanvalle in Palma tot gevolg dat mense…

Read More

Teologie onder ‘n boom

Justo Mwale Universiteit: Die oriënteringsklasse vir Juso Mwale Universiteit se eerstejaars van 2021 het op 11 Januarie begin.  Sewentien het opgedaag.  Twaaf uit die RCZ, drie van die CCAP Zambië en twee van die Evangelies Lutherse Kerk in Zambië.  Onder die sewentien is drie dames. Amptelik sou klasse op 18 Januarie begin het, maar weens Covid-19…

Read More

Ons Reformed Family Forum in ‘n tyd van pandemies

Aangepas deur dr Nico Mostert vir VRYPOS Vennote in Getuienis is ’n lid van die Reformed Family Forum (http://rff.christians.co.za/), ‘n instansie waar al die kerke in Afrika wat uit die NG Kerk ontstaan het deur hul General Secretaries (sinodale bestuurders) verteenwoordig word – ‘n verteenwoordiging van meer as 8 miljoen gelowiges in Afrika. Vennote in Getuienis ondersteun hierdie…

Read More

116 | Maatskaplike NOODLYN