Blog
Advies oor die hou van Ringsittings
16 Jul 2020
Dr Bertus Celliers
Dis ‘n Ring-ding

Die nuutste regulasies oor Covid-19 laat konferensies en vergaderings van organisasies toe. 'n Mens sou seker ook ‘n ringsitting as ‘n “godsdienstige byeenkoms” kon tipeer as jy regtig wil.
Ewenwel, die volgende is van toepassing op die hou van ‘n ringsitting:
- maksimum vyftig persone
- dra van maskers
- al die reëls oor die reiniging van die lokaal en hande
- die reëls oor sosiale afstand
- neem van temperatuur en die toepaslike inligting wat vereis word.
- ‘n presensielys met volledige besonderhede
- geen persone wat tipiese Covid-19 simptome en/of ‘n koors van bo 38°C het word toegelaat nie
- ek meen dat die bywoning ook heeltemal vrywillig moet wees.
Nuutste Artikels
-
Riglyne vir eredienste en begrafnisse - Aangepaste vlak 3 van inperking
12 Jan 2021 -
Steeds omgeef Alfa, Omega ons
5 Jan 2021 -
Geloftedag of Versoeningsdag?
16 Dec 2020 -
Erediens Netwerk | Bemagtiging van gemeentes en predikante
10 Dec 2020 -
'n Goeie reis
3 Dec 2020