Beursfonds vir Teologiese Studie
Welkom by die Nagraadse Beursfonds vir Teologiese Studie
Met jou aansoek vir ‘n beurs is die volgende inligting baie belangrik:
Algemene Inligting | Instruksies
Aansoeke Sluitingsdatum: Die volledige aansoek en bylaes moet ingedien word voor of op 31 Januarie 2025.
Bygevoegde Voorwaardes: Die voorwaardes waaronder studiebeurse toegeken word, word hierby aangeheg. Lees dit asseblief noukeurig deur.
Aansoekvorm: Die aansoekvorm moet volledig voltooi wees. Indien nie, sal die aansoek nie oorweeg word nie.
Vereiste Dokument
Identiteitsdokument: Afskrifte van jou identiteitsdokument moet jou aansoek vergesel. Dit kan opgelaai word as 'n JPG- of PDF- formaat.
Voorwaardes
- U kan slegs in aanmerking kom vir ‘n toekenning uit hierdie fonds indien u aan die volgende voorwaardes voldoen:
- ‘n Predikant is in ‘n Vrystaatse gemeente
- van die NG Kerk, VGKSA of NGKA, en
- aan die Teologiese Fakulteit van die Universiteit van die Vrystaat gaan studeer.
2. Studente moet elke jaar opnuut aansoek doen vir ‘n beurstoekenning.
3. Beurse word vir ‘n maksimum van 2 jaar per M-graad en 2 jaar per D-graad toegeken.
4. Aansoeke sluit die 31ste Januarie 2025.
NAGRAADSE AANSOEKE
AANSOEK VORM | Nagraadse Beursfonds vir Teologiese Studie
Beursaansoeke | Bursary Applications
TERTIUS BOTHA
BESTUURDER: DEPARTEMENT ADMINISTRASIE EN INLIGTINGADMINISTRATION AND INFORMATION DEPARTMENT MANAGER
+27 (0)51 406 6700
+27 (0)82 879 7502
tbotha@ngkvs.co.za