Skip to content Skip to footer
NAVORSING

KERKSPIEËL

Waar jou Gemeente Opname saak maak

Verstaan my Ring verslag

Wat is die doel van Kerkspieël Gemeentes Opname?

Die doel is om ʼn beeld van u gemeente se bedieningspatroon en situasie te kry.

Wat is die doel van die Ring verslag?

Die doel van die Ringsverslag is om elke gemeente se bedieningspatroon te vergelyk binne die konteks van die Ring.

Hoe sien ek my Ring se verslag?
  1. Kies jou Ring in die UItslae van Gemeente opname tabel.
  2. Lees die wagwoord in wat aan jou verskaf is.
  3. Geniet jou Ring verslag.
Hoe is die uitslae bereken?

UItslae is verwerk van die gemeente vraelyste wat voltooi was.

Die verslag se berekeninge word verwerk van die totale gemeentes van elke ring wat deelgeneem het aan die navorsing.

Die verslag bestaan uit 4 afdelings:

Rigting

Rigting waarin
die gemeentes in die ring beweeg.

Finansies

Finansiële posisie
van die gemeentes in die ring.

Missionaal

Missionale siening
van van die gemeentes in die ring.

Gemeenskap

Gemeenskaporganisasies en -aktiwiteite betrokkenheid
116 | Maatskaplike NOODLYN