Skip to content Skip to footer
Vrystaat Argief | Vrystaat Sending Kronologies

1915 Sending Noordoos-Rhodesië

wdt_ID Datum Vergadering Dokument Bronkode
7 18 Januarie 1915 Notule van Sub-Com Vergadering gehouden te
Madzimoyo – Met statistieke 1914, 1913 aangeheg –
Moeilikheid Universiteitssending
1915_1_jan18_sbc_kbd1_09_37
8 18 Januarie 1915 Notulen van Sub-Kommissie Vergadering gehouden te
Madzi Moyo.
Statistieke van 1913 en 1914 te vinde in die notule
handgeskrewe 1915_1_jan18_sbc_kbd_09_37.pdf hier
ingevoeg
1915_1_jan18_sbc_kbd1_1_1.pdf
9 18 Januarie 1915 Notulen van Sub-Kommissie Vergadering gehouden te
Madzi Moyo
Statistieke van 1913 en 1914 te vinde in die notule
handgeskrewe 1915_1_jan18_sbc_kbd_09_37.pdf hier
ingevoeg
1915_1_jan18_sbc_kbd1_2_1
10 29 Januarie 1915 Ds CP Pauw Madzimoyo aan van der Merwe
Insake: Laaste kom vergadering – Van Eeden na huis
weens siekte – Personeel sake – Normaalskool
1915_1_jan29_patoas_kbd1_09_37
11 13 Februarie 1915 PJ Smit Nsadzu Statistieke Jan 1912 – Jan 1915 – dit volg
waarskynlik op sy brief aan Ds van der Merwe – Sien kbd3_1909_17_rhkor_zendsekr
1915_2_feb13_smtoas_kbd3_09_17.pdf
Insake: Werk daar – Geldelike probleme om onderwysers
te betaal verduidelik – 10 werk verlaat – Vertel van Jolani
onderwyser wat mense gesond bid – hy “beschaamt my” –
Verwys na sy statistieke vir die laaste drie jaar in die brief
1915_2_feb13_smtoas_kbd1_09_37
12 13 Februarie 1915 PJ Smit Nsadzu aan Ds A Malherbe
Insake: Werk daar – Geldelike probleme om onderwysers
te betaal verduidelik – 10 werk verlaat – Vertel van Jolani
onderwyser wat mense gesond bid – hy “beschaamt my”
Mis bladsye oor opgaaf van die laaste drie jaar – vermoed
dit is die dokument in
1915_2_feb13_smtoas_kbd1_09_37.pdf hierby aangeheg
1915_2_feb13_smtoas_kbd3_09_17
13 26 – 29 April 1915 Notules de 8ste Raadsvergadering de leden der Vrijstaatse
Zending in Noord Oos Rhodesië. De Raad vergader te
Madzimoyo
1915_4_apr26_8rd_kbd1_09_37
14 26 – 29 April 1915 Notulen der 8ste Raads Vergadering van de leden der
Vrijstaatse Zending in N.O. Rhodesie. De Raad vergadert
te Madzi Moyo
1915_4_apr26_8rd_kbd1_1_1
15 26 – 29 April 1915 Notulen der 8ste Raads Vergadering van de leden der
Vrijstaatse Zending in N.O. Rhodesie. De Raad vergadert
te Madzi Moyo
1915_4_apr26_8rd_kbd1_2_1
16 6 Mei 1915 CP Pauw Madzimoyo aan Ds G van der Merwe, Zend.
Sec. Ned. Geref. Kerk
Insake: Jongste Raadsvergadering – Om werk te Mkushi
begin – Br Groenewald vir die werk af te staan – Dadelik
met onze Normaalskool te begin – Mej du Plessis – Mej.
Marais – Abnormale vermenigvuldiging van buiteposte –
opbouing gelowiges swakste punt ons sending
1915_5_mei06_patoas_kbd3_09_17
17 20 Mei 1915 Van Eeden? Magwero aan Ds G van der Merwe
Insake: Brief 25 Maart
Osse – beeste prys te laag vir verkoop – Slag sal ook nie
help – Aan sendelinge te verkoop sal ook nie help – wild is
so volop – Werkswinkel, Boot Shop, Dairy, Tuin ietwat
wins gemaak op jongste rdsv gerapporteer – Werkswinkel
gaan dit nou maar sleg – Mielies – Koorn – groot te kort –
by Roomse gekoop – Lemoene en naartjies verkoop goed
– Stuur mieliesaad, somerskoorn – Getalle bome
aangeplant – Een wa is genoeg – Eerder ’n goeie meul
nodig as ’n paarde kracht of ’n paar meulstene met de as –
dan hoef de sendelinge nie meer hulle fyn meel van die Roomse koop nie.
Laaste bladsy(e) ontbreek
1915_5_mei20_vetoas_kbd3_09_17
18 26 Mei 1915 PJ Smit Nsadzu aan Ds G van der Merwe
Insake: Skole begin Mej du Plessis – sal goud werd wees
by Normaalskool – Bly oor besluit nuwe stasie te Mkushi –
Moes enige skole sluit weens gebrek aan belangstelling –
En hoof onderwyser werk verlaat
Meen einde van jaar Gemeente te Nsadzu te stig 150
christene – Jolani lê nie hande op maar hy bid veel eerst
alleen dan maak … – Deel van salaris opgee – Kinders se
skoling te Suide – hoeveel moet betaal
1915_5_mei26_smtoas_kbd3_09_17
19 15 Junie 1915 Sub. Com Nsadzu – stigting van Gemeenteraad – stuur
beskrywingspunt aan Gemeenteraad Nyasa – Mkushi
stasie stig – Groenewald
1915_6_jun15_sbc_kbd1_09_37
20 15 Junie 1915 Sub-Kommissie Vergadering gehouden te Nsadzu 1915_6_jun15_sbc_kbd1_1_1
21 15 Junie 1915 Sub-Kommissie Vergadering gehouden te Nsadzu 1915_6_jun15_sbc_kbd1_2_1
22 21 Junie 1915 Ds CP Pauw Nyanje aan van der Merwe
Insake: Stuur notule laaste raadsverg en sub-com – Goed
van Blantyre – Mkushi – Personeel – Normaalskool –
Melkkoeie – geldsake
1915_6_jun21_patoas_kbd1_09_37
31 15 Augustus 1915 Eerw J van Schalkwyk Nyanje aan van der Merwe
Insake: Vordering werk uitdagings – ‘Chipe’ en ‘chitere’
danse – aangebied “as diens van die Here” – dikwels om
om te sien na ‘behoeftes’ van vrouens wie se mans weg
werk. – Frylink??
1915_8_aug15_vstoas_kbd1_09_37
32 18 Augustus 1915 CP Pauw Madzimoyo aan Ds G van der Merwe
Insake: Br Frijlink kom help – Wagen – hoop nie na Tête
gestuur rivier nog te laag vir stoombote tot by Tete te kan
kom kan nie ons eie beeste stuur wa te hak – tsetse. De
NCEC (McKerrow) verloor 50% van hul beeste Tete pad
tsetse eerder via Blantyre – Fondse
Claassen boekhouer – Bid vir onderwysers – tug in
Kerkraad gewoonlik hulle – Sy donkerste dag in sending
diens: oë geopen vir wantroue – geldsake – 3 dae Vroue
konferensie – van hulle vertel van onderwysers se gedrag
– Afskrif van besluite – Koors onder sendelinge
1915_8_aug18_patoas_kbd3_09_17
33 8 September 1915 Sub-Kommissie Vergadering gehouden te Kambana 1915_9_sep08_sbc_kbd1_1_1
34 8 September 1915 Sub-Kommissie Vergadering gehouden te Kambana 1915_9_sep08_sbc_kbd1_2_1
35 17 September 1915 CP Pauw Madzimoyo aan Ds G van der Merwe
Insake: Mkushi teleurstelling toegang geweier – Claassen
bedanking – Store (iets soos sending ‘negosie winkels’) –
goedere uit Engeland – Kommissie tjeks – Onderwys
Konferensie verby – byna ’n mislukking – wat hy op
betaaldag ervaar het word herhaal – weier konferensie by
te woon as geldsake nie ter sprake kom nie – eis
verhoging.
1915_9_sep17_patoas_kbd3_09_17
36 22 November 1915 J van Schalkwyk Nyanje aan Ds G van der Merwe
Insake: Werke gaan gereelde gang – versoeke skole te
open – of opname in Doopklas – SA Politiek – Nuwe
dogtertjie ryker – Claassen bedanking – Storen betaal
goed – Kestell haarself aangebied Kommissie nie in staat
hom te stuur – van Schalkwyk bied aan persoon se losies
te dra vir jaar of meer – uiters noodsaaklik dame te kry –
Br Nel los gemaak word vir werk na weste – het nou wyke
tot 150 myl van Nyanje – Kathawa Skool – onderwysers
kom terug byna dood van honger – Mlemulo Bivere School
– van oudste Evangeliste en vrou gestuur – kind sterf –
vrou wil haar self om lewe bring – Mkushi – Statistieke by
Gemeenteraadsvergadering indien 10 December
1915_92_nov22_vstoas_kbd3_09_17
37 28 Desember 1915 Sub-Commissie Vergadering gehouden te Madzimoyo –
Gemeenteraad word tydens tye Uitvoerende Raad
gekonstitueer
1915_93_des28_sbc_kbd1_09_37
38 28 Desember 1915 Sub-Kommissie Vergadering gehouden te Madzi Moyo 1915_93_des28_sbc_kbd1_1_1
39 28 Desember 1915 Sub-Kommissie Vergadering gehouden te Madzi Moyo 1915_93_des28_sbc_kbd1_2_1
Datum Vergadering Bronkode
116 | Maatskaplike NOODLYN