Skip to content Skip to footer
Vrystaat Argief | Vrystaat Sending Kronologies

1915 Buiteland Sendingkorrespondensie

wdt_ID Datum Vergadering Dokument Bronkode
7 13 Februarie 1915 PJ Smit Nsadzu aan Ds A Malherbe
Insake: Werk daar
Geldelike probleme om onderwysers te betaal verduidelik –
10 werk verlaat
Vertel van Jolani onderwyser wat mense gesond bid – hy
“beschaamt my”
Mis bladsye oor opgaaf van die laaste drie jaar – vermoed dit
is die dokument in 1915_2_feb13_smtoas_kbd1_09_37.pdf
hierby aangeheg
1915_2_feb13_smtoas_kbd3_09_17
8 6 Mei 1915 CP Pauw Madzimoyo aan Ds G. van der Merwe, Zend. Sec.
Ned. Geref. Kerk
Insake: Jongste Raadsvergadering – Om werk te Mkushi
begin – Br Groenewald vir die werk af te staan – Dadelik met
onze Normaalskool te begin – Mej du Plessis – Mej Marais –
Abnormale vermenigvuldiging van buiteposte – opbouing
gelowiges swakste punt ons sending
1915_5_mei06_patoas_kbd3_09_17
9 20 Mei 1915 Van Eeden? Magwero aan Ds G van der Merwe
Insake: Brief 25 Maart
Osse – beeste prys te laag vir verkoop – Slag sal ook nie
help – Aan sendelinge te verkoop sal ook nie help – wild is so
volop – Werkswinkel, Boot Shop, Dairy, Tuin ietwat wins
gemaak op jongste rdsv gerapporteer – Werkswinkel gaan dit
nou maar sleg – Mielies – Koorn – groot te kort – by Roomse
gekoop – Lemoene en naartjies verkoop goed – Stuur
mieliesaad, somerskoorn – Getalle bome aangeplant – Een
wa is genoeg – Eerder ’n goeie meul nodig as ’n paarde
kracht of ’n paar meulstene met de as – dan hoef de
sendelinge nie meer hulle fyn meel van die Roomse koop nie.
Laaste bladsy(e) ontbreek
1915_5_mei20_vetoas_kbd3_09_17
10 26 Mei 1915 PJ Smit Nsadzu aan Ds G van der Merwe
Insake: Skole begin Mej du Plessis – sal goud werd wees by
Normaalskool – Bly oor besluit nuwe stasie te Mkushi – Moes
enige skole sluit weens gebrek aan belangstelling – En hoof
onderwyser werk verlaat
Meen einde van jaar Gemeente te Nsadzu te stig 150
christene – Jolani lê nie hande op maar hy bid veel eerst
alleen dan maak … – Deel van salaris opgee – Kinders se
skoling te Suide – hoeveel moet betaal
1915_5_mei26_smtoas_kbd3_09_17
11 18 Augustus 1915 CP Pauw Madzimoyo aan Ds G van der Merwe
Insake: Br Frijlink kom help – Wagen – hoop nie na Tête
gestuur rivier nog te laag vir stoombote tot by Tete te
kom kan nie ons eie beeste stuur wa te hak – tsetse. De
NCEC (McKerrow) verloor 50% van hul beeste Tete pad
tsetse eerder via Blantyre – Fondse
Claassen boekhouer – Bid vir onderwysers – tug in Kerkraad
gewoonlik hulle – Sy donkerste dag in sending diens: oë
geopen vir wantroue – geldsake – 3 dae Vroue-konferensie –
van hulle vertel van onderwysers se gedrag – Afskrif van
besluite – Koors onder sendelinge
1915_8_aug18_patoas_kbd3_09_17
12 17 September 1915 CP Pauw Madzimoyo aan Ds G van der Merwe
Insake: Mkushi teleurstelling toegang geweier – Claassen
bedanking – Store (iets soos sending ‘negosie winkels’) –
goedere uit Engeland – Kommissie tjeks – Onderwys
Konferensie verby – byna ’n mislukking – wat hy op
betaaldag ervaar het word herhaal – weier konferensie by te
woon as geldsake nie ter sprake kom nie – eis verhoging.
1915_9_sep17_patoas_kbd3_09_17
13 22 November 1915 J van Schalkwyk Nyanje aan Ds G van der Merwe
Insake: Werke gaan gereelde gang – versoeke skole te open
– of opname in Doopklas – SA Politiek – Nuwe dogtertjie
ryker – Claassen bedanking – Storen betaal goed – Kestell
haarself aangebied Kommissie nie in staat hom te stuur – van
Schalkwyk bied aan persoon se losies te dra vir jaar of meer
– uiters noodsaaklik dame te kry - Br Nel los gemaak word vir
werk na weste – het nou wyke to 150 myl van Nyanje –
Kathawa Skool – onderwysers kom terug byna dood van
honger – Mlemulo Bivere School – van oudste Evangeliste en
vrou gestuur – kind sterf – vrou wil haar self om lewe bring –
Mkushi – Statistieke by Gemeenteraadsvergadering indien 10
December
1915_92_nov22_vstoas_kbd3_09_17
Datum Vergadering Bronkode