Skip to content Skip to footer
Vrystaat Argief | Vrystaat Sending Kronologies

1914 Verenigde Zending Commissie

wdt_ID Datum Vergadering Dokument Bronkode
7 11 Februarie 1914 Vergadering gehouden den 11 Februarie 1914
Alle lede teenwoordig – Geteken. AJ Malherbe, RJ van
Niekerk, SJ Perold
1914_2_feb11_sencom_kbb1_1_1_02_22
8 6 Mei 1914 Vergadering gehouden den 6 Mei 1914
Alle lede teenwoordig en de Sekretaris
Geteken. AJ Malherbe, RJ van Niekerk, SJ Perold
1914_5_mei06_sencom_kbb1_1_1_02_22
9 15 October 1914 Vergadering gehouden den 15 October 1914 te Bloemfontein
Alle lede teenwoordig en de Sekretaris – Geteken. AJ
Malherbe, SJ Perold, RJ van Niekerk
Sekretaris doen verslag van sy besoek aan werk
1914_91_okt15_sencom_kbb1_1_1_02_22
10 1914 Een voorwaardse beweging. Besluiten van de Ringszending
Commissie van den Ring van Colesberg, te dienen als
aanbevelingen aan de Leraarer en Gemeentes in dezen
Ring.
Oor aksie – in tyd van oorlog en omwentelinge sending te
vermeerder eerder as te verminder
Waarskynlik agv Eerste Wêreldoorlog verwys na ’n artikel
239 van 1909: E Dommisse, JP Fouché, A van Schalkwyk,
S Lategan Scriba – Leden RZC
Datum jaar geskat
1914_colesbergrzc_vszc_kbb1_1_1
Datum Vergadering Bronkode
116 | Maatskaplike NOODLYN