Skip to content Skip to footer
Vrystaat Argief | Vrystaat Sending Kronologies

1913 Buiteland Sendingkorrespondensie

wdt_ID Datum Vergadering Dokument Bronkode
7 27 Januarie 1913 CP Pauw Ft Jameson aan Ds A Malherbe
Insake: Sendelinge se salarisse – Beestekraal Madzimoyo –
Werk Portugese gebied – saam met Kaap en Transvaal –
Nog ’n werker vir Nyanje – Zastron en Rouxville eie
sendelinge in veld? – Kies vorder met taal – In Mei Gemeente
stig te Fort Jameson – 150 lidmate, 937 doopklaslidmate –
Kerkgebou is betaal
1913_1_jan27_patoas_kbd3_09_17
Datum Vergadering Bronkode