CP Pauw Fort Jameson aan Ds. Malherbe Insake: Geen boumeester geen kennis om kerk op Madzimoyo te bou – Geskikte persoon as onderwyser – “Hij zal wel het celibaat niet toegedaan zij, met gevolg dat men hem van een afzonderlike woonhuis zal moeten voorsien”. Persoon moet kan bou en timmerman wees – Koeie – Melk vir stasis – Trekdiere en katoen groei – Rens as onderwyser – sending eksamen afgelê en sal dus later eerder sy eie stasie wil hê – Boekhouding apart baie gerieflik – Buitepos lyste – Statistieke
1912_1_jan15_patoas_kbd3_09_17
8
13 Maart 1912
WH Murray Mvera aan Ds. Malherbe Insake: Boekhouer vd Riet se verslag
1912_3_mar13_mutoas_kbd3_09_17
9
29 Maart 1912
Sub-Commissie Vergadering gehouden te Nsadzu
1912_3_mar29_sbc_kbd1_1_1
10
29 Maart 1912
Sub-Commissie Vergadering gehouden te Nsadzu
1912_3_mar29_sbc_kbd1_2_1
11
29 Maart 1912
Sub-Commissie vergadering gehouden te Nsadzu Kopie Besluite Mej. Botes gaan na Fort Jameson (seker as kom)
1912_3_mar29_sbrdk_kbd3_09_17
12
10 Junie 1912
CP Pauw Ft Jameson aan Ds. A Malherbe Insake: Brief 14 Mei Timmerman – dringend onderwyser – eie normaal skool weens slaapsiekte kan nog nie student na Mvera stuur. – Proses van onderwysers oplei deur sendelinge op stasie en dié van Normaalskool verduidelik. – Bly Sinode het besluit op Sendingsekretaris
1912_6_jun10_patoas_kbd3_09_17
13
2 Julie 1912
CP Pauw Ft Jameson aan Ds. A Malherbe Insake: Boumeester – moontlikheid PJ Venter van Hartebeesfontein
1912_7_jul02_patoas_kbd3_09_17
14
15 Augustus 1912
Notulen de vierde Raadsvergadering van de leden der Vrystaatsche Zending in Noord Rhodesie. De Vergadering wordit gehouden te Mpangwe
1912_8_aug15_4rd_kbd1_1_1
15
15 Augustus 1912
Notulen de vierde Raadsvergadering van de leden der Vrystaatsche Zending in Noord Rhodesie. De Vergadering wordit gehouden te Mpangwe Insake: Met Protes Tsetse vlieg
1912_8_aug15_4rd_kbd1_2_1
16
August 1912
DRC Mission in NOR to LA Wallace Administrator Northern Rhodesia Livingstone Re: Protest – transport of people tsetse fly region in country and to South Rhodesia
1912_8_aug15_protest_kbd3_09_17
17
7 September 12
M Le Roux Nyanje aan Br. Schoeman Insake: reiskostes
1912_9_sep07_lrtosc_kbd3_09_17
18
13 September 12
CP Pauw Madzimoyo aan Ds. A Malherbe Insake: Versoek Kaap Dr. Hofmeyr na Mvera keur hy af – Pokke tref Pauw kleintjie, tref ook land, Raadsvergadering te Mphangwe uitmekaar – Onder kwarantyn? Kamp laat hom dink aan vrouens in (konsentrasie) kampe tydens oorlog – Wanneer kom Meyer
1912_9_sep13_patoas_kbd3_09_17
19
22 September 12
J van Schalkwyk Nyanje aan Ds. A Malherbe Insake: Rapport – 5 weke kwarantyn te Madzimoyo weens pokke, Pauws nou nog in kwarantyn – donkerste tyd ooit vir sendelinge – Normaalskool – ’n ekstra arbeider – Nyanje tot Luangwa deurtrek met tsetse – Behoefte arbeiders – Praat van Br. Botes van Boshof wat moet kom
1912_9_sep22_vstoas_kbd3_09_17
20
27 September 12
CP Pauw Madzimoyo aan Ds. A Malherbe Insake: Inligting Raadsbesluite 15-22 Augustus 1912 – aangeheg (bl 16 ontbreek) – Sit nog in kwarantyn kamp te Mphangwe
1912_9_sep27_patoas_kbd3_09_17
21
29 September 12
CF Kies Madzimoyo aan Ds. A Malherbe Insake: Beveel aan Prop. GC van Rooyen – Saam met Br. Groenewald op eerste Ulendo – besoek aan buiteposte – Probleem dames vir sending te kry – Koste van sy goedere na NOR
1912_9_sep29_kitoas_kbd3_09_17
22
4 Oktober 1912
MD Groenewald Madzimoyo aan Ds. A Malherbe Insake: Gelde – Ds. vd Merwe aan ons geleen – Kies begin iets van sy werk leer
1912_91_okt04_grtoas_kbd3_09_17
23
7 Oktober 1912
Jan K Hofmeyr Madzimoyo aan Ds. A Malherbe Insake: Copy van protest aangeheg – Sien: 1912_8_aug_protest_kbd3_09_17.pdf – ‘labour recruiting’ werk saam BSCA en Labour Bureau Besluit oor hy na Mvera moet gaan of nie