Skip to content Skip to footer
Vrystaat Argief | Vrystaat Sending Kronologies

1911 Sending Noordoos-Rhodesië

wdt_ID Datum Vergadering Dokument Bronkode
7 17 April 1910 JKA Hofmeyr, Madzimoyo aan Ds. Malherbe
Purchase en Innes – woonhuis te Nsadzu
Behoefte predikant Madzimoyo – 200 doopklas lede
1911_4_apr17_hotoas_kbd3_09_17
8 2 Mei 1911 Mrs. DC de Bruyn Sekretaris Vr Zn Bond Boshof aan Ds. AJ
Malherbe De Wetsdorp
Insake: Aanbod £40 ter ondersteuning van dame wat wil
werk in die O.V.S. Zending veld
1911_5_mei02_dbtoas_kbd3_09_17
9 6 Mei 1911 CP Pauw Marquard aan Ds. A Malherbe
Insake: Mej. Lindeque
1911_5_mei06_patoas_kbd3_09_17
10 7 Mei 1911 Annie C van Heerden Matatiele aan Ds. AJ Malherbe De
Wetsdorp
Insake: Werk in Rhodesië
1911_5_mei07_vhtoas_kbd3_09_17
11 23 Mei 1911 JPJ Joubert Magwero aan Ds. A Malherbe
Insake: Brief telegram 5 deser
Weier versoek langer te bly voor op ‘furlough’ te gaan
1911_5_mei23_jotoas_kbd3_09_17
12 30 Mei 1911 CF Kies Stellenbosch aan Ds. A Malherbe
Insake: Nog nie proponent eksamen eers Augustus
1911_5_mei30_kitoas_kbd3_09_17
13 5 Junie 1911 JKA Hofmeyr, Madzimoyo aan Ds. Malherbe
Insake: Purchase skikking Nsadzu huis £180.00
Geen stasie sonder blanke
Mejj. van Heerden en Hartman
Moontlikheid Kies?
Onderwyser geen ‘poso’ – kleed – betaling vir kos koop
mense moet onderwysers van kos voorsien
Volledige lys skole vier stasie – waar sal mens dit kry??
Werk bemoedigend – hoofmanne sluit ook meer en meer by
doopklas aan
1911_6_jun05_hotoas_kbd3_09_17
14 14 Junie 1911 WA Murray, Mvera aan Ds. Malherbe?
Insake: Br van Eeden se salaris
Afsonderlike boeke (boekhouding) vir Vrystaat? Werk
Boekhouer sal aanstaande maand alle stasieboeke
Inspekteer
Slaapsiekte word erg
1911_6_jun14_mutoas_kbd3_09_17
15 19 Junie 1911 Jan K A Hofmeyr Madzimoyo aan Ds. Malherbe
Insake: Prop Kies en Eerw. Louwrenz? Hoop beroepe
Aanneem
Motor-bicycle skenking
Verwys weer na lys van skole – waar sal mens soek
Sal skryf aan Madzimoyo ondersteuners
1911_6_jun19_hotoas_kbd3_09_17
16 18 Julie 1911 Mnr. van Eden Magwero aan Ds. Malherbe
Insake: Sy salaris
1911_7_jul18_vetoas_kbd3_09_17
17 19 Julie 1911 CP Pauw Magwero aan Ds. Malherbe
Insake: Reiskoste na Delagoa Baai – Vra vir lys
buiteposondersteuners – Kies nou net gesien – kant en klaar
vir gaan
1911_7_jul19_patoas_kbd3_09_17
18 5 September 1911 Derde vergadering van de Uitvoerende Raad der Ned. Geref.
Zending in Noord-Rhodesië. Vergadering gehouden te
Madzimoyo
Ingeslote onlangse Raadsitting
Toeligting van besluite
1911_9_sep05_3uitr_kbd1_09_37
19 5 September 1911 Derde Vergadering van de Uitvoerende Raad der Ned. Ger.
Kerk Zending, Noord Rhodesia. Vergadering gehouden te
Madzi Moyo
1911_9_sep05_3uitr_kbd1_1_1
20 23 Augustus 1911 Derde Vergadering van de Uitvoerende Raad der Ned. Ger.
Kerk Zending, Noord Rhodesia. Vergadering gehouden te
Madzi Moyo, September 5, 1911
1911_9_sep05_3uitr_kbd1_2_1
21 18 September 1911 AC Murray Kantoor Algemene Sending Secretaris, Kaap aan
Den Voozitter, Nyasa Z. Commissie. O.V.S. Kerk, De
Wetsdorp
Insake: Boekhouer vir Nyasaland gevind wil weet of hulle sal
bydra tot sy salaris – hy sal ook Vrystaat boeke apart doen
Nuwe arbeiders vir die komende jaar Prop Koch
Lys van onderwysers vir gebede wil OVS mee doen het hulle
so iets
Kaap – wil iemand na Broken Hill stuur
1911_9_sep18_actoas_kbd3_09_17
22 19 September 1911 Ds. CP Pauw Fort Jameson aan Ds. Malherbe Secr Buitl
Zend Comm
Insake: Ingeslote besluiten laaste (3de) raadsvergadering: -
Met toeligting en Begroting 1911-12
1911_9_sep19_patoas_kbd1_09_37
23 17 Oktober 1911 AC Murray Alg Sendingsekretaris aan Ds. Malherbe
Insake: Kies en Koch – Mej. de la Rouviere verlof aan Rens
vir 2 jaar na sendingveld te gaan tot haar huwelik.
Rens gaan na Broken Hill met Charlie Hofmeyr die juf. Wat
Vrystater is kan dan heel goed by Vrystaat sending werk –
Wil u Commissie liewer Mej. Botes hebben laat Murray weet.
– 1/3 van salaris vir boekhouer £180pj as hy trou £250 –
Koch het aanvaar vir Nyasaland
1911_91_okt17_actoas_kbd3_09_17
24 1 Desember 1911 AC Murray Alg Sendingsekretaris aan Ds. Malherbe
Insake: Mej. Lotz – NOR goewerment wil nie meer
onderwysers toelaat te Mvera opgelei word weens die
slaapsiekte – Vele van uw onderwysers seer swak – julle
moet dié werk versterk dink aan uitstuur jonge broeder
onderwyser wat hom wy aan opleiding van julle onderwysers
– U dadelike behoefte is ‘n Sendingsekretaris – By onzer
Commissie aanbeveel tweede Sendingsekretaris wat
rondreis en organiseer.
1911_93_des01_actoas_kbd3_09_17
Datum Vergadering Bronkode