JKA Hofmeyr, Madzimoyo aan Ds. Malherbe Purchase en Innes – woonhuis te Nsadzu Behoefte predikant Madzimoyo – 200 doopklas lede
1911_4_apr17_hotoas_kbd3_09_17
8
2 Mei 1911
Mrs. DC de Bruyn Sekretaris Vr Zn Bond Boshof aan Ds. AJ Malherbe De Wetsdorp Insake: Aanbod £40 ter ondersteuning van dame wat wil werk in die O.V.S. Zending veld
1911_5_mei02_dbtoas_kbd3_09_17
9
6 Mei 1911
CP Pauw Marquard aan Ds. A Malherbe Insake: Mej. Lindeque
1911_5_mei06_patoas_kbd3_09_17
10
7 Mei 1911
Annie C van Heerden Matatiele aan Ds. AJ Malherbe De Wetsdorp Insake: Werk in Rhodesië
1911_5_mei07_vhtoas_kbd3_09_17
11
23 Mei 1911
JPJ Joubert Magwero aan Ds. A Malherbe Insake: Brief telegram 5 deser Weier versoek langer te bly voor op ‘furlough’ te gaan
1911_5_mei23_jotoas_kbd3_09_17
12
30 Mei 1911
CF Kies Stellenbosch aan Ds. A Malherbe Insake: Nog nie proponent eksamen eers Augustus
1911_5_mei30_kitoas_kbd3_09_17
13
5 Junie 1911
JKA Hofmeyr, Madzimoyo aan Ds. Malherbe Insake: Purchase skikking Nsadzu huis £180.00 Geen stasie sonder blanke Mejj. van Heerden en Hartman Moontlikheid Kies? Onderwyser geen ‘poso’ – kleed – betaling vir kos koop mense moet onderwysers van kos voorsien Volledige lys skole vier stasie – waar sal mens dit kry?? Werk bemoedigend – hoofmanne sluit ook meer en meer by doopklas aan
1911_6_jun05_hotoas_kbd3_09_17
14
14 Junie 1911
WA Murray, Mvera aan Ds. Malherbe? Insake: Br van Eeden se salaris Afsonderlike boeke (boekhouding) vir Vrystaat? Werk Boekhouer sal aanstaande maand alle stasieboeke Inspekteer Slaapsiekte word erg
1911_6_jun14_mutoas_kbd3_09_17
15
19 Junie 1911
Jan K A Hofmeyr Madzimoyo aan Ds. Malherbe Insake: Prop Kies en Eerw. Louwrenz? Hoop beroepe Aanneem Motor-bicycle skenking Verwys weer na lys van skole – waar sal mens soek Sal skryf aan Madzimoyo ondersteuners
1911_6_jun19_hotoas_kbd3_09_17
16
18 Julie 1911
Mnr. van Eden Magwero aan Ds. Malherbe Insake: Sy salaris
1911_7_jul18_vetoas_kbd3_09_17
17
19 Julie 1911
CP Pauw Magwero aan Ds. Malherbe Insake: Reiskoste na Delagoa Baai – Vra vir lys buiteposondersteuners – Kies nou net gesien – kant en klaar vir gaan
1911_7_jul19_patoas_kbd3_09_17
18
18 September 1911
AC Murray Kantoor Algemene Sending Secretaris, Kaap aan Den Voozitter, Nyasa Z. Commissie. O.V.S. Kerk, De Wetsdorp Insake: Boekhouer vir Nyasaland gevind wil weet of hulle sal bydra tot sy salaris – hy sal ook Vrystaat boeke apart doen Nuwe arbeiders vir die komende jaar Prop Koch Lys van onderwysers vir gebede wil OVS mee doen het hulle so iets Kaap – wil iemand na Broken Hill stuur
1911_9_sep18_actoas_kbd3_09_17
19
17 Oktober 1911
AC Murray Alg Sendingsekretaris aan Ds. Malherbe Insake: Kies en Koch – Mej. de la Rouviere verlof aan Rens vir 2 jaar na sendingveld te gaan tot haar huwelik. Rens gaan na Broken Hill met Charlie Hofmeyr die juf. Wat Vrystater is kan dan heel goed by Vrystaat sending werk – Wil u Commissie liewer Mej. Botes hebben laat Murray weet. – 1/3 van salaris vir boekhouer £180pj as hy trou £250 – Koch het aanvaar vir Nyasaland
1911_91_okt17_actoas_kbd3_09_17
20
1 Desember 1911
AC Murray Alg Sendingsekretaris aan Ds. Malherbe Insake: Mej. Lotz – NOR goewerment wil nie meer onderwysers toelaat te Mvera opgelei word weens die slaapsiekte – Vele van uw onderwysers seer swak – julle moet dié werk versterk dink aan uitstuur jonge broeder onderwyser wat hom wy aan opleiding van julle onderwysers – U dadelike behoefte is ‘n Sendingsekretaris – By onzer Commissie aanbeveel tweede Sendingsekretaris wat rondreis en organiseer.
1911_93_des01_actoas_kbd3_09_17
21
15 Januarie 1912
CP Pauw Fort Jameson aan Ds. Malherbe Insake: Geen boumeester geen kennis om kerk op Madzimoyo te bou – Geskikte persoon as onderwyser – “Hij zal wel het celibaat niet toegedaan zij, met gevolg dat men hem van een afzonderlike woonhuis zal moeten voorsien”. Persoon moet kan bou en timmerman wees – Koeie – Melk vir stasis – Trekdiere en katoen groei – Rens as onderwyser – sending eksamen afgelê en sal dus later eerder sy eie stasie wil hê – Boekhouding apart baie gerieflik – Buitepos lyste – Statistieke