Nuusbrief No. 1 – NG Kerk Sending OVS in Noord-Rhodesië
1961_7_jul_nbrnor1_kbb1_1_6
5
16 en 17 Augustus 1961
SASK 4. Verslag Algemene Sendingsekretaris In Ligstraal openingsrede Eerw Theron op onlangse Inheemse Sinode 5. Sake uit vorige Notule - (xviii) Gewysigde reglement Ooste en Weste – Sendingrade Binneland
1961_8_aug16_sask_kbb1_1_6
6
8 Februarie 1962
SASK op 8 Februarie 1962 Met Bylae I - Bonus Mej Ella Botes Bylae II - Ds Bolink Bylae III - Gesinstoelae aan Hoof Sinodale Amptenare
1962_2_feb08_sask_kbb1_1_6
7
2 Augustus 1962
SASK Buiteland - Punt 5 Memo i/s NG Kerk Sending en ekumeniese samewerking in Noord- Rhodesië - Gesamentlike teologiese skool - Notule Mission Council - Punt 16 Normaal Skool by Katete gesluit??? - Punt 28 Buitelandse toere van Bantoeleraars – by regering van SA vra vir moontlike finansiële ondersteuning vir sulke studie-toere - Binneland Bylae: Memo i/s NG Kerk Sending en ekumeniese samewerking in Noord-Rhodesië
1962_8_aug02_sask_kbb1_1_6
8
14 Februarie 1963
SASK Met Bylae A - Voorgestelde Salarisse vir Buitelandse Sendingpersoneel en Begroting om te dien voor aanstaande Sinode van die NG Kerk in die OVS Bylae B - Memo i/s Ondersoek na die Bearbeiding van die Kampongs in die OVS Bylae C - Memo i/s Bearbeiding van Kleurlinge in die OVS Bylae D - Konsep Konstitusie van die Nederduitse Gereformeerde Sending Kerk in die OVS
1963_2_feb14_sask_kbb1_1_6
9
8 Augustus 1963
SASK Ds Veitch en Smit beroep na sendingveld aangeneem. Sendelinge uit Holland - Verandering en Konstitusie Kerk in Zambië
1963_8_aug08_sask_kbb1_1_6
10
13 April 1964
Konstituering van die SSK tydens Sinodesitting
1964_4_apr13_ssk_kbb1_1_6
11
6 Augustus 1964
SSK Verslag Hoof van Sending Dr Krige Dr Maria du Toit Verslag Sendingsekretaris Versoek oorgawe alle Sendingeiendomme 17 A). Brief van Scriba Zambië Kerk – dank Verval van outydse Buiteposte – moet nuwe weë vind Binneland 39. vii Gesamentlike Sendingblad
1964_8_aug06_ssk_kbb1_1_6
12
11 Maart 1965
SSK Bloemfontein Buiteland - Akte van Ooreenkoms - Buitepos ondersteuning – stuk oor veranderde omstandighede
1965_3_mar11_ssk_kbb1_1_6
13
12 Augustus 1965
SSK Bloemfontein Verslag Voorsitter Raad van Sendelinge - Oorgawe Sendingeiendomme - Buiteposondersteuning – stuk opgestel - Datum oorgawe – voorlopig 11 - 23 April 1966 - Rushuis by meer OVSB help met Onderhoud - Westelike Sendingraad - Hulpfonds Kerk in Zambia - Finansiële hulp studies Ds. Sakala in Suid-Afrika – Binneland opsomming van Begroting (Zambië)
1965_8_aug12_ssk_kbb1_1_6
14
12 Augustus 1965
Sending van die NG Kerk OVS Informasie oor die Buitepos-Arbeid
SSK Bloemfontein Buiteland: - Besoek Di MW Khondowe en FD Sakala (notule 8 Februarie 1966) – Binneland – Verslae
1966_8_aug04_ssk_kbb1_1_6
17
9 Februarie 1967
SSK in JH Van Loggerenberg-Komiteekamer Bloemfontein
1967_2_feb09_ssk_kbb1_1_6
18
10 Augustus 1967
SSK Bloemfontein
1967_8_aug10_ssk_kbb1_1_6
19
31 Oktober 1967
Fondse vir die Sending 1967 - Die eind datum in state is 31 Oktober 1967
1967_91_okt31_sskfin_kbb1_1_6
20
26 April 1968
SSK Bloemfontein Nuut saamgestelde kommissie om te konstitueer
1968_4_apr26_ssk_kbb1_1_6
21
7 Augustus 1968
SSK in JH Van Loggerenberg-Komiteekamer Bloemfontein
1968_8_aug07_ssk_kbb1_1_6
22
11 Februarie 1969
Notule van vergadering van die Sinodale Sendingkommissie gehou op 11 Februarie 1969 in die Sinodale Sentrum, Bloemfontein Bylae A Motorlening Mnr J.F. Fourie
1969_2_feb11_ssk_kbb1_1_6
23
12 Augustus 1969
Notule van vergadering van die Sinodale Sendingkommissie gehou op 12 Augustus 1969 in die Sinodale Sentrum, Bloemfontein
1969_8_aug12_ssk_kbb1_1_6
24
10 Februarie 1970
Notule van vergadering van die Sinodale Sendingkommissie gehou op 10 Februarie 1970 in die Sinodale Sentrum
1970_2_feb10_ssk_kbb1_1_6
25
4 Augustus 1970
Notule van vergadering van die Sinodale Sendingkommissie gehou op 4 Augustus 1970 in die Van Loggerenberg - Komiteekamer, Bloemfontein
1970_8_aug04_ssk_kbb1_1_6
26
9 Februarie 1971
Notule van vergadering van die Sinodale Sendingkommissie gehou op 9 Februarie 1971 in die Sinodale Sentrum, Bloemfontein